Ruim teetuin

Kinderspeelarea

Ten volle gelisensieer

Kaggelvuur

Sê HALLO 

✉: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

☎: +27129915728

 

Besoek ons ♥ 

Kom loer gerus in by Plantland, h/v Atterbury and Olympus, Faerieglen, Pretoria-Oos

Tafelbespreking

Bespreek jou spesiale tafel hier 

Met slegte weer skuif alle besprekings na binne
Sitplek word vir 15 minute gehou 

ALGEMENE NAVRAAG

Gesels gerus hier en ons kom ssm terug

Alle spasies moet voltooi word

Naam

E-pos

Kontaknommer 

Onderwerp 

Kommentaar 

 

Besprekingsvorm

Die besprekingsvorm in Excel het 3 blaaie op die aanwysers (“tabs”) onderaan (Bespreking, Soutgoed en Soetgoed) om te gebruik. Dit gee detail en die begroting as jy dit voltooi.
 Laai HIER af

 

Tye

♥ Besigheidsure: 08:30 am – 17:00 pm; 7/7 
♥ Kombuis sluit: 16:30 pm
♥ Kroeg sluit: 16:45 pm

 

Bankbesonderhede

Capitecbank; Takkode: 470010; Spaarrekeningnommer: 1601381636

Spesiale geleentheide - funksies

Kom bederf jouself en ander gerus met ‘n Kombuistee, Ooievaarstee, Verjaardagpartytjie, Herdenking, Groepfunksie, Korporatiewe geleentheid en Konferensie in 1 van 4 “lokale”.

Translate

afenfifrdeelhtiwhihuisidgaitjakolvltmkmsmtnofaplptruslesswthtrcy

OM HIER TE WEES